Laaste opdatering: 02 MEI 2012
In Christus se voetspore
Ringsdiakensvergadering Wes-Kaapland
Baken van hoop deur in Christus se voetspore te volg.
Page 3
Page 4
Page 5
Page 6
Page 7
Page 8
Page 9
RINGSDIAKENS WES KAAPLAND
Page 11
Page 12
Page 2
Page 13
Page 14
Page 15
Visie
Welkom
Welkom by die webtuiste van die Ringsdiakensvergadering Wes-Kaapland. Dit is ons hoop dat hierdie webtuiste vir u ‘n inspirasie en ‘n Baken van Hoop sal wees. Dit is die tuiste waar u inligting kan kry maar bowenal om hulp kan aanklop. Kyk gerus na ons vlaggies, kliek daarop en die blad sal u na die betrokke onderwerp lei.  
Is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld!
Is dat alle mense in Jesus Christus sal glo as hoop vir die wêreld!
Missie
Om werklik diakens vir Christus te wees deur in ons lewenswandel te fokus op:
Viering ~ Gemeenskap ~ Diens ~ Getuienis

Daarom wil die diakens van die NHK as deel van die gemeenskap van die gelowiges ons geloof in Jesus Christus in woord en lied vier, mense in materieële en geestelike nood ondersteun en van die verlossing in Christus getuig.

Om werklik diakens vir Christus te wees sal ons deurgaans die volgende waardes handhaaf:
Ÿ
Nederigheid in ons lewe voor God
Ÿ
Nugterheid in ons omgang met die Woord
Ÿ
Menslikheid in ons verhoudings met mekaar en met ander mense
Ÿ
Diensbaarheid wat aangedryf word deur die liefde van Christus aan alle mense in nood

Dit wil ons nastreef deur:
Ÿ
Gehoorsame uitlewing van wat God in sy Woord van ons vra
Ÿ
Entoesiastiese uitdra van die evangelie deur ons diens
Ÿ
Visionêre leierskap op die terrein van die diakonaat
Ÿ
Liefdevolle ondersteuning van alle mense in nood
Ÿ
Op die uniekheid van Jesus as die Groot Barmhartige bly fokus.
SEKERE FUNKSIES OP HIERDIE WEB BLAD BENODIG DIE SAGTEWARE JAVA SCRIPT